Nuus - 2017
 
 
2017

Onthou om gereeld die briewe van die skool by u kinders te kry


Sorg asb dat u selfoonnommer korrek op die databasis is. Ons kommunikeer gereeld met ons ouers per sms

Leerlingraadsverkiesing
Die dokumente wat  die prosedure van die verkiesing van die leerlingraad uiteensit, kan hier afgelaai word
_______________________

What is MySchool MyVillage MyPlanet

MySchool MyVillage MyPlanet is one of South Africa's biggest fundraising programmes and raises over R5 million every month for schools, charities and animal welfare organisation. The program allows you to make a difference, just by shopping.

Every time you use your card at any of their partner stores, a percentage of your purchase value will be given back, on your behalf, to the school or charity you choose at absolutely no cost to you!  

Get your free card today!

Why should I get a Card?

3 great reasons to become a MySchool MyVillage MyPlanet supporter & cardholder
  1. Raise funds for a cause that is close to your heart, without it costing you a cent.
  2. Over 1500 partner stores where you can use your card to raise funds and get instant discounts.
  3. You have the power to choose: select up to three schools and/or charities which you would like to support.
Learn more about MySchool here

Where can I get my Free Card?

Get your card online here  or call 0860 100 445

Where can I use my Card?

Find your local partner stores here



Prysuitdeling

Kliek hier om die kriteria vir gr 4 - 7 af te laai
 
Kantoortye

Die kantoor sal oop wees vir aankope van skoolklere, inskrywings en betaling van skoolfonds op Donderdag en Vrydag (5 en 6 Jan 2017)nvanaf 8:00 tot 10:00. Vanaf Maandag 9 Jan 2017 gewone skooltye

____________________________

MySchool-Projek

Ons is nou deel van die MySchool-projek. Lees gerus aan die linkerkant meer oor die kaart en die prosedure om een te kry

In Memorium


Hiermee betuig die beheerliggaam, personeel, leerlinge en ouers van Hennenman Primêre Skool,  ons innige meegevoel aan Marie, Marli en Rudo,  met die afsterwe van ons geliefde skoolhoof, mnr Ben vd Berg. Ons bid  vir julle krag en sterkte toe vir die tyd wat voorlê
   

Waardes

Om ons waardes werklik by die kinders vas te lê en prakties te wys hoe dit werk het ons 'n kosinsamelingsprojek geloods. Die kos is amptelik aan mev Nicolene Minnaar van Helpende Hand gegee waarmee hulle dan kospakkies kon opmaak. Baie dankie aan elke ouer en leerder wat van die projek n reuse sukses gemaak het.



Mev N Minaar ontvang die kos by mnr Ben